Ene Mnr M….. het ons gekontak om te bevestig dat ons eiendom nog in die mark is en of hy ons kan besoek, hy het toe ‘n afspraak gemaak, met sy aankoms kon ek al merk daar is nie veel belangstelling nie hy het nie eers belang gestel om die eindom wat ‘n plot is te besigtig nie en gesê al die plotte lyk dieselfde ok sy opinie maar duidelik geen energie of belangstelling nie. Ek het hom gevra of hy ‘n “For Sale” Bordjie sal opsit by die hek, waarop hy belowe het hy sal kyk of hy een in sy voertuig het indien nie sal hy dit die volgende dag kom doen, wow 4 dae daarna nog geen woord weer van hom gehoor nie, wonder nou maar net of dit die diens is waarmee ek tevrede moet wees.