Ongelukkig kan ek nie meer as een ster gee nie. Die diens was baie swak. Ons het 1 uur (11 uur bestel, 12 uur verversings gekry) gewag vir ons 1ste rondte verversings, dadelik eetgoedjies bestel, wat eers naby 1 uur gebring was. Twee dames het vetkoek met vullings bestel, wat koud was. Tafel was nie ontruim na 1ste rondte verversings nie, so blikkies het die wêreld volgestaan. Ons bespreking was vir 11h00 maar tafel was nie reg met aankoms nie. Ek dink nie diè teetuin is geskik vir ‘n groep van 11 mense nie, maar dan voel ek, moes ons al by bespreking ingelig gewees het.