Einde 2021 het ek ‘n couple shoot deur Margaux geboek, minwetend dat sy en my (nou) man eintelik ‘n verrassingsverlowing beplan het! Van die ‘get go’ af het Margaux ons so gemaklik laat voel en ons het dadelik geweet dat ons haar vir ons troue ook wil gebruik. Ons het haar man, Pieter, gebruik vir ons trouvideo. Maart 2023 het ons troudag uiteindelik aangebreek…en WOW, is hulle nie ‘n ongelooflike man en vrou span nie! Hulle is flink en professioneel, maar hul albei het elke oomblik van ons groot dag vir ons so lekker gemaak met hulle grappies en oulike idees vir foto’s en videos! Niks was teveel gevra nie. Ons kan nie wag vir ons foto’s en trouvideo nie, maar die sneak peeks is alreeds ONGELOOFLIK en van die hoogste gehalte! Baie dankie dat julle ons spesiale dag en al die oomblikke tussenin vasgevang het! Julle het twee van die belangrikste dae in ons lewens net nog meer WOW gemaak! Ek sien uit vir die toekomstige fotosessies!