49025 Reviews
Die is die plekkie om te wees mense. Judith is baie behulpsaam en vriendelik. Altyd reg met n heerlike geselsie. Die pryse is uitstekend, en Judith probeer die pryse so laag moontlik hou. Ek wens hier was 10/10 sterre om te gee.