Hoërskool Akasia

Akasia Hoërskool is nie net die instansie wat ‘n leerder vanaf laerskool na die volwasse wêreld neem nie maar is ‘n lewende orgaan in die Akasia gemeenskap wat sy mense opvoed en tot die uiterste toe ontwikkel.

Dit kan gesien word in die mate wat ons skool presteer teen baie groter skole in Pretoria en Suid Afrika , met ‘n klein leerling getal konsentreer ons nie op kwantiteit nie maar op die kwaliteit van opleiding en afrigting wat hier aangebied word , seuns en dogters staan per kop bo alle ander instansies en skole uit
Telephone
Fax
012 542 1179
Cuisine
Ambiance
Features
General Facilities
Services
Activities