Martin Bester se “Wat weet ek tog” video vrygestel

Martin Bester het sopas die musiekvideo vir sy eerste Afrikaanse liejie “Wat weet ek tog” vrygestel. Nadat dit op KykNet se Jukebox vir die eerste keer gewys was, het hy dit op die populere “Groot Tunes” kanaal op YouTube vrygestel. Musiekliefhebbers is mal oor die video, en het net goeie dinge te se oor die produksie. 

Die video vertel die storie van hoe n mens jouself soms moet ‘oplaai’ en weglok van daardie goed waaraan jy tevergeefs vasklou . Die video is deur Duck Soup Productions vervaardig.

 Kyk die musiek video hier: 

https://www.youtube.com/watch?v=sCzTcZr_2C0

Die liedjie “Wat weet ek tog”  is eklusief op die Afrikaans is Groot Volume 8 album, wat tans is winkels landswyd beskikbaar is. 

Vir meer inligting oor Martin Bester en oor die nuwe liedjie, volg hom gerus op Twitter: @MartinBester, besoek sy Facebook bladsy: Martin Bester of volg hom op Instagram: Martin.Bester

-------------------------------------------------

Vir meer inligting, skakel gerus:

Jenny Griesel 

083 406 3444